Kontak Besonderhede View in English
Kliprivier Gasteplaas is 25 km buitekant Piketberg op pad (R365) na Eendekuil, teen die Piketbergreeks geleë. Kontak Marianna vir besprekings of enige navrae. Sel: 083 641 1203 Epos: sfhuis@winkelshoek.co.za
GPS koordinaat:
S 32'42.677 E 18'47.976