Country Weddings        View in English

Die lokaal het n asemrowende uitsig oor die Eendekuil vallei. Dit is geskik vir 120 sittende persone met n ruim dansbaan. Minimum versiering is nodig aangesien daar permanente wit drapering teen die mure is. Ons beskik ook oor n wye keuse van spyskaarte.

 

Sien onder n voorbeeld van n buite troue !


Kontak Marianna by 083 641 1203 vir n bespreking of verder navrae



Betalings besonderhede: 50% deposito met bespreking,
en 50% 21 dae voorafgaande die geleentheid.




Bank besonderhede:
Bank :
Tak en -kode :
Rekening naam :
Rekening nommer :
Verwysing :
Bewys van betaling :



Absa
Piketberg (kode : 632005)
Schenkfontein Boerdery
406 4950 196
Gebruik asb. u naam en van
Faks na 022 9421 488